Liefde in ’n sopbak

SOPWEER

Liefde in ’n sopbak

Op koue, reënerige middae in die Bo-Kaap het CARIEMA ISAACS se ouma gortsop gemaak. Die resep is bewaar en opgeneem in haar nuwe boek, Spice Odyssey, wat onlangs by Struik Lifestyle verskyn het.

My ouma se gort-rooilensie-en-split-ertesop
EK kan enige tyd van die dag en op enige dag van die jaar sop eet.
Ek onthou baie koue en reënerige namiddae in die Bo-Kaap wanneer my ouma gortsop gemaak het. Ek en my boeties sou uit die reën kom, dikwels sopnat van buite speel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X