’n Ode aan uie (en hul families)

FYNPROE

’n Ode aan uie (en hul families)

NETTIE PIKEUR lê familie uit – van salotte, die ui se soeter en gesofistikeerde Franse neef, tot die sagsinnige prei vir die maak van vichyssoise.

NOUDAT Die Taal weer onder skoot kom, wil ek weet: Wat’s verkeerd met kombuistaal? Dis mos waar die mooiste Afrikaans eers vat gekry het, tussen die slawe en potte, die kokke en sangers van ou, ou liedere.

Lekka, lekka ywe, laat die ghantang nader skywe! Tamaties en ywe vars van die Strand, en baie kiri slam by die hys se kant! 

Ywe is die ou uitspraak vir uie en baie kiri slam beteken groete by die huis. Ai, ou-Kaapse taal sal vir altyd by ons wees, so vermeng met Arabies en Indonesiese tale. ’n Ghantang, terloops, is ’n geliefde...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.