KOOL is die Aspoestertjie van groente. Dit kry haar onverdiende naam vanweë ons imperialisties-kolonialistiese kookmetode, waaronder feitlik die hele koolfamilie ly: opgekook in water.
‘n Wonderlike kosskrywer, Isabelle Fischer het saam met haar man die wêreld vol gereis en sy was verstom oor die behandeling van die groente tydens die Tweede Wêreldoorlog. In Engeland het kokke koolkoppe in enorme potte opgekook, uitgehaal en in panne geplaas, waar dit alles net so, sonder sout of enige geursel, platgedruk is tot ’n soort koolpannekoek. Dis dan in driehoeke opgesny en opgedien.
Goed, oorlogtyd, toe alle groente na die Front gestuur is. Maar Isabelle het haar nie laat afsit nie. En sy laat waai met lieflike resepte vir kool en die hele familie, van rooikool tot Brusselse spruite tot broccoli en blomkool...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SO BY MY KOOL
Cooler as kool
Vergeet van blomkool-met-witsous, waterige Brusselse spruite vir Kersfees, of koolslaai met slaairoom. NETTIE PIKEUR het nuwe planne met kool.
Deel
KOOL is die Aspoestertjie van groente. Dit kry haar onverdiende naam vanweë ons imperialisties-kolonialistiese kookmetode, waaronder feitlik die hele koolfamilie ly: opgekook in water.
‘n Wonderlike kosskrywer, Isabelle Fischer het saam met haar man die wêreld vol gereis en sy was verstom oor die behandeling van die groente tydens die Tweede Wêreldoorlog. In Engeland het kokke koolkoppe in enorme potte opgekook, uitgehaal en in panne geplaas, waar dit alles net so, sonder sout of enige geursel, platgedruk is tot ’n soort koolpannekoek. Dis dan in driehoeke opgesny en opgedien.
Goed, oorlogtyd, toe alle groente na die Front gestuur is. Maar Isabelle het haar nie laat afsit nie. En sy laat waai met lieflike resepte vir kool en die hele familie, van rooikool tot Brusselse spruite tot broccoli en blomkool...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Nettie Pikeur
RubriekskrywerNettie Pikeur is Vrye Weekblad se oorspronklike kosskrywer.