Ek gee jou soffel vir ’n knoffel

KOS EN KOSMOS

Ek gee jou soffel vir ’n knoffel

Die pad na knoffel loop nie reguit nie. In FREDERIK DE JAGER se eerste kosrubriek vir Vrye Weekblad kronkel hy van kafeepolonie tot by die Griekse beet-en-knoffel-dis pantzari me skordalia. Loop gerus saam.

“WHAT garlic is to salad, insanity is to art.” Augustus Saint-Gaudens, Amerikaanse beeldhouer 1848-1907

Knoffel is kommen, reg?

As jy van my sosiale stand en geslag is, en ek praat nie van gender nie, sal daar nou nog reste van knoffelpolonie in jou selle vassit. Daar het “French Polony” op gestaan, maar jy sal op die planeet geen Fransman kry wat pa staan vir dié plastiekbuis met papgestampte proteïenafval, pienk gekleur en knoffeldeurtrek nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.