Ses maal sop

OPSKEP

Ses maal sop

CHRISTINE CAPENDALE is ewe bekend vir haar bakwerk as vir gesonde resepte wat enigeen kan maak. Hierdie ses soppe is warm winterkos vir gesondheid sonder die rondheid.

Witboontjie-en-pancetta-sop met ricotta-kluitjies

Hierdie is ’n maklike, gesonde groentesop. Die pancetta gee dit ’n heerlike rokerige geur, en die ricottakluitjies sit hom in ’n ander klas. Die kluitjies is lig en kaserig, en neem net ’n paar minute – dis beslis die bietjie ekstra moeite werd! Gebruik groente- eerder as hoenderaftreksel, en dis ’n maaltyd op sy eie vir vleislose Maandag.

Genoeg vir 4..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X