Van Ryspunt tot risotto

FYNPROE

Van Ryspunt tot risotto

NETTIE PIKEUR bewys nogmaals: Elke mens maak rys op sy eie manier gaar.

TOE ons kinders was, het die seuns dikwels van ons vakansiehuis op Waenhuiskrans na Ryspunt gestap, al om die baai. Daar was die wrak van die Clan MacGregor wat in 1902 vergaan het, die skip vol sakke en sakke rys uit die Ooste.

Gelukkig het niemand in die stranding verdrink nie, maar ongelukkig was die rys wat die strand vol gelê het, onbruikbaar. Die kaptein is swaar gevonnis, want die Clan MacGregor was op sy nooiensvaart en die vrag rys was ’n fortuin werd.

Ons het dikwels gedink aan die hope rys wat met elke gety al meer uitgeswel het, maar te sout was om te eet. Dis een van die lekker dinge van rys in jou kombuis – dit sit uit sodat jy baie meer het om aan gaste voor te sit as wat jy dink...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.