’n Souttert is nié ’n quiche nie

#VWBMEESTERKLAS

’n Souttert is nié ’n quiche nie

’n Fyn geurbalans en ’n geduldig tuisgemaakte kors is die geheim van ’n goeie quiche. KAREN HART van Toorkombuis wys stap vir stap hoe om ’n forelquiche te maak.




EK het grootgeword in ’n koskultuur waar die Weense-worsies-uit-’n-blik-souttert ’n móét was by enige teepartytjie. Die ietsie souts tussen die oorweldigende soet. As kind kon ek skaars wag dat die tannies by die deur uit is voor ek gaan aas het na die oorblyfsels...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X