Dis daai ietsie ekstra wat al die verskil maak

FYNPROE

Dis daai ietsie ekstra wat al die verskil maak

Dis die druppel Tabasco op die sardientjietoebroodjie, die amandels by jou geelrys, die lepel parmesaan by jou roereiers ... NETTIE PIKEUR mymer oor daardie ietsie ekstra wat kos lekkerder maak.

ONS gunsteling-eetplek op die hoofpad is Ladismith maak die lekkerste benedict-eiers. Daardie befaamde gereg van geposjeerde eiers op ham en roosterbrood met ’n hollandaise-sousie. Maar dis toe nie wat ons vir ontbyt eet nie.

Nee, daardie oggend was vir laatlê in die kooi, want dit reent katte en honne, uiteindelik.

Maar eet moet ons, dus word die sous-chef aangesê om roosterbrood te maak terwyl ek eiers roer. Gou maak met alles, want dit neem net ’n minuut of twee...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.