Groot Kokkedoor met die murgsagte hart

’N MAN WAT KAN KOOK

Groot Kokkedoor met die murgsagte hart

Sjef Pieter Malan het ’n ruim hart, en sy groot hande berei voortreflike disse waarmee hy hoop om kykNET se Kokkedoor-kykers en -beoordelaars te bekoor. MICHÈLE MEYER het haar kombuis met hom gedeel en wens hy wou langer bly.

DIE oomblik toe sjef Pieter Malan by my voordeur inkom, is dit asof ’n kolonie kokke – nevermind een – die huis vol krioel. Die energie van dié 27-jarige deelnemer aan die derde Kokkedoor-seisoen is byna tasbaar.

Hy vertel van die spietkop wat hom op pad van Mbombela se kant afgetrek het omdat hy die spoedgrens ’n bietjie gekielie het.

“Die stop-en-ry het my baie opgehou. Ek voel so sleg daaroor, dis buite my aard om te jaag. Dit was ’n fout, maar ek wou nie laat hier aanpiekel nie.” Ons kom ooreen dat hy op grond van Madiba-dag vrygespreek mag word van dié dag se oortreding...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.