De Verendief en die soeke na geluk

DIE WONDERLIKE DROEFHEID

De Verendief en die soeke na geluk

HENK SERFONTEIN sien in die Vondelpark Elisabeth Eybers se towerwit swaan en wonder wat ons in die era van populêre sielkunde by voëls kan leer van geluk.

OP 'n gewone Maandag in Amsterdam het ek in die Vondelpark gaan stilstaan by 'n towerwit swaan, net soos Elisabeth Eybers wat daar naby gewoon en gedig het:  

Smetloos geteken dryf die dubbelswaan:
gesplete hart van hals en dubbelhals,
geskulpte vlerk met dubbelvlerk teenaan ...

Ek is oorval deur ’n teerheid en het gewonder wat ons nog by voëls kan leer van geluk. Hierdie wesens met hul perfekte verekleed so ryk aan literêre en mitologiese simboliek ... Kan hulle vir ons 'n spieël word in ons dolle bestaansvlug waar ons konstant op soek is na geluk?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.