Hoe geskiedenis en frikkadelle rol

KOS EN KOSMOS

Hoe geskiedenis en frikkadelle rol

’n Skaaptjop is soos ’n brief uit Suid-Afrika en ’n worsvormige frikkadel die draer van yslike geskiedenis. FREDERIK DE JAGER praat vleis.

DAAR is mense wat jou net aan die proe kan sê waar in die Karoo die skaap geleef het wie se boud in jou oond bak. Die oumense het minder dinge geken, maar wat hulle geken het, het hulle deeglik geken. Hulle smaak was suiwer.

Watter verhemelte is teen die bombardement van keuse in die supermark bestand? Ons vreet die aanbod voor die voet en glo maar die wors kom regtig van Grabouw.

By jou buurtslaghuis het jy ’n beter kans om op die herkoms van jou proteïen terug te gaan...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.