Moenie die pad vat nie, vat net die ‘gap’

DIE WÊRELD IS JOU WONING

Moenie die pad vat nie, vat net die ‘gap’

Sy emigreer nie, sy vat bloot ’n gaping, of wat jy ook al ’n ‘gap year’ in Afrikaans wil noem, sê ANNELIZE VISSER op haar pad uit. Sien jou oor 'n jaar of twee.

Balkan toe

DIE afgelope naweek het ons op die Balkanskiereiland rondgekuier. Die reis het in Masedonië begin, by die stad Gevgelija wat naby die grens met Griekeland op die oewer van die Vardarrivier geleë is.

Die hoofpad wat Masedonië se hoofstad, Skopje, met Thessaloniki in noord-Griekeland verbind, loop reg deur Gevgelija; die weer is lekker, daar is ’n warmwaterspa in ’n nabye dorp, en soos oral in dié geweste waar die kookkuns deur Mediterreense en Midde-Oosterse koskulture beïnvloed word, kan jy heerlik en goedkoop eet...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.