Oor blikvis, viswywe en vistermanne

FYNPROE

Oor blikvis, viswywe en vistermanne

Moenie jou neus vir blikkiesvis optrek nie, skryf NETTIE PIKEUR, want ’n paar repies ansjovis op ’n stukkie growwebrood met ’n skeut olyfolie bo-oor is, soos jy weet, heerlik verby.

IN Amsterdam verkoop die visvroue hul proviand op ’n spesiale kaai en hul taalgebruik laat selfs seemanne bloos.

“J-a-a-a Anneke, neem mijn niet kwa-a-alik … neem dat paling in je hand …”

O, ons verlang na Amsterdam en gerookte paling: Hollandsglorie. Maar daardie dae is verby, nou sit ons met bliksardiens...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.