Beste ter wêreld: Sjef Zola se peri-peri-hoender en ...

KOS-KAMPIOEN

Beste ter wêreld: Sjef Zola se peri-peri-hoender en Coca-Cola-kortrib

Sjef ZOLA NENE, die ster van Mzansi Magic se Celeb Feasts with Zola, het pas vir die tweede keer ’n Gourmand-prys gewen. Hier deel sy twee resepte uit haar nuutste wenboek, Simply Zola.

Beeskortrib in Coke gesmoor

Genoeg vir 4

Beeskortrib is ’n ideale snit vir lank en stadig gaarmaak. Die kola gee ’n soet taaiheid en help om die vesels af te breek sodat die sagte vleis mettertyd van die been afval...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X