#VivaSondag: 10 reëls vir ’n Sondagmiddagete

ONTHOU DIE BLOMME, MOENIE BAKLEI NIE

#VivaSondag: 10 reëls vir ’n Sondagmiddagete

In die tweede uitgawe van ons nuwe reeks oor die moderne Suid-Afrikaanse Sondagmiddagete beveel ANNELIZE VISSER ’n voorgereg aan om afwagting te skep, ’n glas brandewyn om die kok meer hanteerbaar te maak en poeding om die vrede herstel.

#1 Jy het meer as een generasie nodig; verkieslik drie

Hulle hoef nie noodwendig almal by mekaar te hoort nie; hulle moet net verkieslik aan dieselfde tafel wees, want al braai jy vleis of bestel jy ’n pizza, het ’n behoorlike Sondagmiddagete die balans nodig van ervaring en die vermoede van onskuld.

Een van die doeleindes van die Sondagmiddagete is mos die bevestiging van die bestaande orde, hoe wankelrig ook al; boonop maak die wrywing tussen generasies en ’n botsing van waardes altyd ’n ete interessanter (verwys na #3)...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.