Baviaanskloof: Meer as net ’n bergfiets-junkie se paradys

MOER EN GONE #1

Baviaanskloof: Meer as net ’n bergfiets-junkie se paradys

As jy kans sien vir die tawwe TransBaviaans-bergfietsmarathon, salueer ons jou met hierdie moet-weet-gids die boendoes in. Maar Die Kloof bied veel meer as steil bulte – daar is ook bobbejane, buffels en blerrie lekker koffie, skryf JACQUES MARAIS.

LUISTER, tjaaina, as jy nou waaragtig die “yster” in jou perd wil sit, gaan pak die TransBaviaans. Jy het 24 uur om die 230 km vanaf Willowmore tot by Jeffreysbaai te trap, en dit nogal deur die Baviaanskloof. Hierdie Wêrelderfenisgebied is proppers rof en onbeskof, selfs van agter die stuur van ’n viertrekvoertuig.

Taaiste in die wêreld

Dit is dus g’n wonder nie dat dié bergfietsmarathon, wat elke jaar deur die EcoBound-avontuurspan aangebied word, alom bekend staan as die “taaiste enkelskof-MTB-byeenkoms in die wêreld”. Vat dit maar van my af: Ek skiet hom elke jaar uit die bakkie of van ’n e-fiets af en is pretty much moer toe ná die tyd...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.