Hy kyk vir jou: ’n beginnersgids tot die Skaapkopgilde

VRA VIR 'N HEEL KOP

Hy kyk vir jou: ’n beginnersgids tot die Skaapkopgilde

Hulle mag hom ’n “smiley” noem, maar die eerste skaapkop wat ANNELIZE VISSER in die bek kyk, lyk nie so vreeslik vrolik nie. Toe lê sy maar die mes in.

MET knipmes en jammerlappie val ons in die pad. Rigting Kalmoesfontein – die plaas waar Adi Badenhorst op die tradisionele manier wyn maak en die Swartland-revolusie stook.

Anderkant Malmesbury is dit pikdonker ondanks die volmaan, en ons ry ál stadiger sodat ons nie die Jakkalsfontein-afdraai miskyk nie.

Daarna is dit grondpad en slaggat voordat jy uiteindelik by die Paardeberg-skaapkopgilde se jaarlikse dinee opdaag...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.