... of ’n haas of ’n kwartel of ’n tarentaal. NETTIE PIKEUR vertel jagstories, en deel ’n resep vir denningvleis, waarby jy natuurlik kweperjellie moet eet.
DIT was die vermaarde C. Louis Leipoldt wat geskryf het baie mense verkies die mak tarentaal bo die wilde een. So ook mak duiwe bo die wildes soos tortelduiwe, bosduiwe en die groenes wat van wildevye geleef het.
Dan kom die resep vir duiwe met ’n kreef-ragoût, gevulde duiwe, ’n bredie met wat hy genoem het swammetjies (dis nou sampioene), asook hoe om kwartels, korhane, poue, flaminke en dies meer voor te berei.
As jy eers aan Leipoldt begin lees, kom jy nooit by jou teiken uit nie. Hy dateer uit ’n interessante tyd toe wilde haasvleis as ’n pesdraer beskou is. Daardie pes was miksomatose, maar dit was jare gelede .....
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
FYNPROE
Sak, Sarel, pa wil bok skiet
... of ’n haas of ’n kwartel of ’n tarentaal. NETTIE PIKEUR vertel jagstories, en deel ’n resep vir denningvleis, waarby jy natuurlik kweperjellie moet eet.
Deel
DIT was die vermaarde C. Louis Leipoldt wat geskryf het baie mense verkies die mak tarentaal bo die wilde een. So ook mak duiwe bo die wildes soos tortelduiwe, bosduiwe en die groenes wat van wildevye geleef het.
Dan kom die resep vir duiwe met ’n kreef-ragoût, gevulde duiwe, ’n bredie met wat hy genoem het swammetjies (dis nou sampioene), asook hoe om kwartels, korhane, poue, flaminke en dies meer voor te berei.
As jy eers aan Leipoldt begin lees, kom jy nooit by jou teiken uit nie. Hy dateer uit ’n interessante tyd toe wilde haasvleis as ’n pesdraer beskou is. Daardie pes was miksomatose, maar dit was jare gelede .....
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Nettie Pikeur
RubriekskrywerNettie Pikeur is Vrye Weekblad se oorspronklike kosskrywer.