’n Ja vir Japan!

‘SUSHI EN SHOSHOLOZA'

’n Ja vir Japan!

Met die Rugbywêreldbeker minder as ’n maand weg deel ERNS GRUNDLING ’n paar waarnemings oor Japan, ’n plek waar hy werklik gevoel het hy is op ’n ander planeet.

  • 30 Augustus 2019
  • Vrye Tyd
  • 11 min om te lees
  • artikel 27 van 32
  • Erns Grundling

DIE meeste van ons kan presies onthou waar ons was tydens groot oomblikke in die geskiedenis, of dit nou met politiek, oorlog, natuurrampe of sport te doen het.

Só het ek byvoorbeeld gillend – my stem het dalk toe ’n tweede keer gebreek – as 15-jarige in my ouerhuis in Uitenhage te kere gegaan toe Joel Stransky op 24 Junie 1995 op Ellispark daai skepskop deur die pale gejaag het.

Ek onthou goed hoe ’n effens oorblufte David van der Sandt tydens die seremonie ná die wedstryd wou weet: “Francois, fantastic support from 63,000 South Africans here today?” Die Bok-kaptein het dadelik geantwoord: “David, we didn’t have the support of 63,000 South Africans today, we had the support of 42 million South Africans.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.