SAAM: 100 jaar se koskultuur sonder stroop

EKSKLUSIEF

SAAM: 100 jaar se koskultuur sonder stroop

Errieda du Toit se nuwe kosboek, Saam, verskyn binnekort. ANNELIZE VISSER het saam met dié koskultuur-kurator frikkadelle gemaak, en ontdek wat “saam” regtig beteken.

DIE antwoord is op bladsy 81.

Dis nou as die vraag is hoekom ek en die kosskrywer Errieda du Toit op ’n Maandagoggend in haar kombuis in Welgemoed frikkadelle maak.

Terwyl sy die maalvleis met suurroom meng, breek ek solank die gemmerkoekies vir die sous in stukkies en stamp hulle liggies in ’n vysel. Daarby kom nog tamatiesous, asyn, bruinsuiker en vleisaftreksel wat jy sommer van daardie blokkies in blinkpapier maak. Sultanas ook as jy het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.