Reise in ’n pampoen

KOS EN KOSMOS

Reise in ’n pampoen

'n Mens kan verder kom met ’n pampoen as wat jy sou dink, en FREDERIK DE JAGER beduie ’n paar windrigtings.

Noem iemand ’n pampoen en jy sit in tamatiestraat. ’n Pampoen, wanneer jy dit oor ’n medemens het, is ’n beenkop, ’n ploert, ’n naïeweling.

Ons is geneig om al minder van iets te dink hoe nader aan die grond dit is. Hoe hoër hoe nader aan die gode, is seker die idee. Maar dit is fout. Ek verbeel my ek onthou uit die jare sewentig of tagtig ’n flenter advertensiekopie vir iets soos brood wat lui: “Gesondheid uit die grond uit.” ’n Pluimpie aan die kopieskrywer.

En wat rank yweriger grondlangs as die pampoen en die komkommer, die spanspek, die waatlemoen en die kalbas? Een en almal familie, en die familienaam is Cucurbitaceae...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.