Bevry die voorskoot!

KOMBUISREËLS

Bevry die voorskoot!

Van femme fatale tot feminis – daar’s ’n voorskoot vir elke vrou, skryf ERRIEDA DU TOIT.

DAAR lê meer in ’n voorskoot as net lap, sakke en straps. Ouma se nostalgiese voorskoot is ook vadoek, vatlap, snesie vir die kleinkinders se trane, draplek as sy gaan eiers uithaal het.

Dit dien as koelwaaier voor die warm stoof en as wasgoedmandjie wanneer goed van die draad gaan haal is. 

My ouma se Depressiejare-voorskoot van gebleikte meelsak en my ma se vlytvoorskoot uit die 1950’s met die groot sakke en fyn kruissteek verteenwoordig ’n deuglikheid en diensbaarheid, ’n bloudruk van die goeie huisvrou...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.