Resepte: Hoe sterk wil jy jou botterhoenderkerrie hê?

SUSSIES KOOK TESAME

Resepte: Hoe sterk wil jy jou botterhoenderkerrie hê?

REBECCA en KATE LUND van die voormalige Delish Sisters Café is Durban is kooksusters en deel hul liefde vir kleurvolle kos met tropiese geure in hul eerste kookboek, Delish Sisters.

  • 20 September 2019
  • Vrye Tyd
  • 6 min om te lees
  • Rebecca en Kate Lund

Spinasie-en-kekerertjie-falafels met vars kruie

Hierdie Midde-Oosters-geïnspireerde balletjies is heerlik as deel van ’n mezzebord of in falafel-wraps wat jy sommer met platbrood maak. Hulle is maklik om te maak en’n treffer elke keer as ons hulle vir vriende, familie en kliënte maak. Sit hulle warm uit die pan voor. Die falafelmengsel kan gevries word vir so lank as ’n maand. Laat die mensel ontdooi, en hervat die metode vanaf stap 2.

LEWER 10 TOT 12 FALAFELS..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.