Die soete suur van asyn

FYNPROE

Die soete suur van asyn

Jy kan ’n heerlike vinaigrette daarmee maak, jy kan nie piekels maak daarsonder nie, en jy kan selfs jou badkamerteëls daarmee skoonvryf. NETTIE PIKEUR praat van asyn.

EEN van die vreemdste resepte oor asyn (by eiers) kom van oubaas C. Louis Leipoldt. Hy smelt vier groot lepels botter in ’n pan en braai tot dit bruin word. Dan bak hy die eiers daarin en strooi sout en gerasperde neutmuskaat oor.

Daarna maak hy mooi stukke ronde roosterbrood en week hulle in asyn. Daarop kom ’n gebakte eier elk.

Leipoldt se asyn het waarskynlik anders gesmaak as ons s’n. Dit was waarskynlik moutasyn, nie van druiwe gemaak nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.