DIT het sigself laas so teen die Saterdagmôre kom aanmeld in my gemoed. Swartkol-kalenderdae, kindergeite en ’n kwint of twee die waarskynlike stimuli. Toe die affêre later soos ’n boggel in my wese hurk, fluister sy voos asem in ’n Gollum-stem. “Jy dink jy voel my nou? Wag tot more. Sondag. Dán vat ek jou.”
Ek begin graaf deur resepte in ’n koorsige poging om ’n kulinêre kuur vir die komende duisternis raak te blaai. Nie in my hipster, lieflik gestileerde Nigella Lawson, langasem Tessa Kiros of sinvolle Willie Esterhuizen nie. Nee, die ou flentergat faailkie met fragiele knipsels uit vergange Sarie-tydskrifte en vriendinne se vertroude staatmakers. Niks. Krap verder.
Knuppeldik aan Koningskos: Kook 101..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.