DAAR is ’n simpel grappie waarvoor ek altyd lag as ek dit hoor. Dit gaan só: Wat is die moeilikste ding van rollerblading? Om vir jou ouers te sê jy’s gay.
Ek dink ek lag omdat ek aansluiting vind, want dis so bietjie dieselfde as om vegetaries te wees in Suid-Afrika. Wat’s die moeilikste ding daaraan?
Dis nie die jare van sosiale stigmatisering nie, ook nie die feit dat jy nie saam kan biltong eet as die mense rugby kyk nie. Dis nie eens dat jy oral waar vleis bedien word ’n lag moet veins vir dieselfde simpel grappie nie. (Nog meer simpel as die roller-blading een: “O, jy eet nie vleis nie? Toemaar ons het hoender.”)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.