O koek, hier’s Anmar!

VOOR IN DIE KOOR OP KOKKEDOOR

O koek, hier’s Anmar!

Die hipstersjef en troukoektowenaar Anmar Wilding, wat pas die finale ronde van Kokkedoor 3 gehaal het, is nie ’n meermin met wie jy in die kombuis of op die roller derby-baan moet sukkel nie, skryf SHANÉ BARNARD.

  • 04 Oktober 2019
  • Vrye Tyd
  • 8 min om te lees
  • artikel 18 van 28
  • Shané Barnard

ANMAR Wilding doen niks volgens iemand anders se reëls nie. Die pienkpers meerminharedos en tatoes verklap ’n wilde onafhanklikheid wat haar tot dusver ’n gunsteling-deelnemer aan die derde Kokkedoor-seisoen gemaak het.

Dié rebelsheid het niks te doen met guts nie, sê sy ’n paar dae voordat daar om plekke in die gewilde kookprogram se finale ronde gespook word. “Mense worry te veel oor wat ander van hulle dink. Dogtertjies is dol oor my hare en ek gee nie om hoe ek as ’n oumatjie vol tatoes gaan lyk nie.

“Jy kan my nie miskyk nie,” sê sy met ’n glimlag, veral nie in Wellington waar sy en haar man, Mike, woon nie. Anmar dink dis hoog tyd dat Suid-Afrikaners blootgestel word aan mense wat hul eie spoor uittrap...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.