SAAM met die krappe en alikreukels, inkvis en tjokka plus calamari in al die tale word ons seekos soos ons moedertaal vermoor.
Gelukkig mag ons nou weer kreef en al die maters eet, volgens wet net vir ’n kort rukkie. Gaan lees gerus die departement van seevisserye se voorskrifte oor hoeveel, wanneer en watter grootte jy mag uithaal.
Lank, lank gelede was ons so besorg oor die bewaring van ons lekkerste seekos dat ons op Waenhuiskrans versigtig getel het hoeveel alikreukels toegelaat is en boonop lisensies gaan koop het om mossels van die rotse af te trek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.