Kronkelpad na die perfekte spaghetti carbonara

SPEK EN EIERS

Kronkelpad na die perfekte spaghetti carbonara

Op die oog af is ’n klassieke spaghetti carbonara die maklikste ding op aarde, maar ROBERT KADEN laat hom deur ambisie van koers af bring.

DAAR is iets elementêrs aan spaghetti. Om dit gaar te maak hoef jy eenvoudig net ’n pot kookwater met ’n knippie sout te geur. Die keuse van sous of bestanddele wat oor die pasta geskep word, is die kok s’n. Een pakkie kan ’n gesin van vier voed vir aandete én môre se middagete.

Spaghetti is die groot gelykmaker. Die gemene deler van tuiskos in die Westerse kombuis.

Ek en ’n vriendin het onlangs aan die praat geraak oor die kos wat ons ouers ons as kinders gevoer het, en spaghetti was die deurlopende tema in ons albei se herinneringe...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.