Ons peul uit en kook met droëbone en erte

KOS EN KOSMOS

Ons peul uit en kook met droëbone en erte

FREDERIK DE JAGER toets die wind met smakkend lekker kos van peulsade – die nederige lensie en sy robuuster broeders, erte en bone.

IN een van die kleurryke mites van die Judeo-Kristelike wêreld sien ons dat lensiebredie so onweerstaanbaar kan wees dat ’n mens jou eersgeboortereg daarvoor sal prysgee.

Dit leer ons ook dat ’n uitgelese kok soos Jakob in die Bybel sluwe dinge met kos kan regkry, soos om jou tweelingbroer uit sy erfenis uit te swendel.

Wat verbasend is, want wat is ’n lensie nou? ’n Smaaklose droë pit. Aha! Maar dit is in die begogelende bereiding daarvan dat die skelmstreek sit. Die mag om die waters te roer sodat mense en hul versugtinge in beweging kom...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.