EK is ’n samesweringsteoretikus – ek sien geheime agendas in enigiets. My teorieë is wel gereeld verkeerd, maar een ding weet ek vir seker: Daar word sedert my tienerjare internasionaal saamgesweer teen die vorm van my figuur.
Want sien, ek is ’n kalbaspeer.
Oor die jare heen het ek stories in vrouetydskrifte oor figuurvorms gelees; stories wat klink soos ’n vrugtebak wat in artikelvorm oor die vloer uitrol. Veral twee vrugtesoorte het altyd opgeduik – die appels en die pere. Appels had smaller heupe en vierkantige middels. Pere had swaarder heupe, dye en boude...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.