Biegboek van ’n verskiete TV-ster

OOR KOKKEDOOR

Biegboek van ’n verskiete TV-ster

As jy regtig nie weet wat om met jou lewe aan te vang nie, is daar altyd die verkwikkende nihilisme van werklikheidstelevisie, skryf ANNELIZE VISSER.

BEETSTOF maak jy só: Skil en rasper die beet, sprei dit uit op ’n bakplaat, sit dit in ’n koel oond tot dit bros is maar nie te donker nie, en maak dit fyn met ’n vysel en stamper.

Buiten die beetstof maak ek beet-panna cotta.

Dis November 2018, en ek is genooi na ’n oudisie vir ’n TV-kookkompetisie. Behalwe ’n bekendstelling van Sasko-meel is dit die enigste uitnodiging wat ek na enigiets ontvang het sedert ek twee maande vantevore my werk kwyt is. Ek het my Chulaap-romp aan en my Mango-blinkleer-loafers met die tossels. Die panna cotta wil nie stol nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X