Skenk ons ’n helder, groengesinde Kersfees

KOSMOS NIKS

Skenk ons ’n helder, groengesinde Kersfees

Die feesgety is soos springgety – die vloed verswelg ’n mens eenvoudig as jy dit toelaat. MICHÈLE MEYER roep halt teen Krismis-hoepla en verbruikersvraatsigheid.

DIT kan nie só aangaan nie. Elke jaar wanneer die eerste rakke vol rooiblink goeters gepak word, kriewel ek by voorbaat. Logge Kersvaders met obsene uitrustings verskrik nie net klein kindertjies nie, ek het óók lus en gaan aan die skree by aanskoue van die geldgedrewe oordaad. Vreet meer! Verbruik meer! Vra meer!

Die aarde kreun

Die bekroonde skrywer Eben Venter beskryf vroeër vanjaar op Facebook sy eie hartseer oor verbruikersvraatsigheid. Op reis tussen Doebai en Amsterdam raak hy opnuut bewus van die meedoënlose aanslag van ons spesie op die planeet...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X