ALLAMAPSTIEKS, wil ek nou soos tannie Esmé uitroep, lyk my ons is nog lank nie uitgesels oor skelmpies nie!
Die slotsom in ons vorige praatjie oor buite-egtelike verhoudings was om Nike se leuse aspris verkeerd aan te haal: Just DON'T Do It.
Maar ai tog, daar is soveel dinge op aarde wat ons wéét ons nie veronderstel is om te doen nie – van rook en rondslaap tot dwelms gebruik en te veel soetgoed eet – en nogtans swig die meeste van ons in een of ander stadium vir een of meer van hierdie sondes. Sommiges sommer vir die hele boksemdais...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.