Groenterolletjies met mangodoopsous

RESEP VAN DIE WEEK

Groenterolletjies met mangodoopsous

Hierdie vinnige en maklike resep is deur Pretoria se tweelingsjefs, TEBO en LEBO NDALA, geskep ná hulle reis na Thailand. Dis vars en gesond en jy kan die bestanddele verdriedubbel om ’n hele bondel gaste tevrede te hou.

Groenterolletjies met mangodoopsous

Maak 6

Thaise kos is gesond, skryf die tweeling Tebo en Lebo Ndala in hulle kookboek Food Stories wat onlangs verskyn het. Hulle eet baie vars vrugte ná ete en daar is gewoonlik vrugte in hul slaaie ook. Hierdie koskultuur is die inspirasie vir die mangodoopsous...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X