MENS sou dink dat seks lankal makgemaak is. Dat dit deesdae 'n oulike troetelkatjie pleks van 'n Tyger Tyger, burning bright geword het. Maar hier aan die vooraand van die derde dekade van die 21ste eeu sou mens skynbaar verkeerd wees om só te dink.
Die bohaai wat opgeskop word oor die departement van basiese onderwys se beweerde riglyne vir Comprehensive Sexuality Education (CSE) in skole wys duidelik dat hierdie skrikwekkende vierletterwoord nog nie sy skokwaarde verloor het nie.
Veral nie as dit kom by skoolkinders nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Vry op eie risiko anderkant die doringdraad