Stop en haal vrylik asem in ’n opskiet-tuin

GROEN VRYDAG

Stop en haal vrylik asem in ’n opskiet-tuin

HENK SERFONTEIN is self verknog aan sy hipster-tuin, maar het inspirasie by Masechaba Khosa gaan soek oor hoe om groen ruimtes te dekoloniseer en Swart Vrydag groen te verf.

DIE hipster-tuinier regeer deesdae my sosiale-media-blaaie. Tuinvurk in die een hand, delicious monster in die ander.

Op Instagram speel millenniërs hierdie diepe liefdesverhouding met plante uit soos die Adams en Evas van die nuwe generasie. Soms met klere aan en soms met baie min. Net die appel kort.

Nie dat ek wil kla oor die eye candy op Instagram-profiele soos @boyswithplants of dié van die idiosinkratiese @strangeplantlady nie. In hierdie virtuele tuine word woonstelbalkonne omskep in klein oerwoude met eksotiese plante afgeneem voor millenniumpienk mure. Die plante sing voor daardie warm pienk kleur soos ’n Italiaanse sipres voor ’n fresco in Pompeii...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.