DIE retro-stolslaai is besig om die septer te swaai in al wat 'n byderwetse retro-kookboek is. Daardie einste kappertjie-oranje mediumdril-wortel-en-pynappeljellie het eens met wulpse kulinêre heupe die hoelahoepel op 'n Kerstafel in Bettysbaai geswaai.
Die gasvrou was my tante Ida Visser met die byekorfhare en die huis met die onbelemmerde see-uitsig. Sy was die dramatiese suster van die drie. Die een met die Britse pa en die luiperdvel-uitrustings.
Bettysbaai se eie Marianne Fassler..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Appelkoos-en-tjopkasserol (“Afrikaner chops”)