Is rooivleis tops of taboe vir my gesondheid? Kerf die feite...

WAT SÊ NAVORSING?

Is rooivleis tops of taboe vir my gesondheid? Kerf die feite van die fiksie

Daar is ’n groot beweging wêreldwyd om minder of selfs geen rooivleis te eet nie. DARIUSH MOZAFFARIAN, dekaan van voedingswetenskap en -beleid aan die Tufts-universiteit in die VSA, werp lig op die gesondheidsvoordele (al dan nie) van rooivleis en vleisalternatiewe met 'n plantbasis.

  • 03 Januarie 2020
  • Vrye Tyd
  • 7 min om te lees
  • artikel 20 van 25
  • Dariush Mozaffarian

MEER as die helfte van Amerikaners wat Nuwejaarsvoornemens maak, besluit om “gesonder te eet” (https://today.yougov.com/topics/lifestyle/articles-reports/2018/12/13/new-years-resolutions-2019-exercise-healthy-eating). As jy ook van voorneme is om in 2020 beter te eet, krap jy dalk ook kop oor die rol wat vleis in jou gesondheid moet speel.

Dis geen wonder jy is deurmekaar nie. Een groep wetenskaplikes sê dis ’n topprioriteit (https://linkinghub.elsevier.com/retrieve/pii/S0140673618317884)vir jou gesondheid en die planeet s’n om minder rooi- en verwerkte vleis te eet. Ander sê dat hierdie vleis geen gesondheidsprobleme inhou nie (https://annals.org/aim/fullarticle/2752328/unprocessed-red-meat-processed-meat-consumption-dietary-guideline-recommendations-from). Sommige van jou vriende sê dalk dit hang af, en dat grasgevoerde beeste sowel as nitrietvrye verwerkte vleis in orde is. Terselfdertyd neem vleisalternatiewe met 'n plantbasis in gewildheid (https://theconversation.com/americans-especially-millennials-are-embracing-plant-based-meat-products-124753) toe, maar met onsekere gevolge vir ons gesondheid.

As kardioloog en professor in voeding (https://scholar.google.com/citations?user=vO-AtYoAAAAJ&hl=en) wil ek help om die verwarring op te klaar met vyf mites en vyf feite oor rooivleis...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.