DIS 'n moeilike Januarie. Ek voel lus en skilder 'n vaas met die geraamte van 'n verdroogde krismisroos en noem dit “Babelas Stillewe". Dit kan gelyktydig absurd en surrealisties wees en die eksistensiële krisis vergestalt wat ons aan die begin jaar ervaar.
Die ligte Kers-pavlova het my swaarder gelaat. Van die rondswaai van 'n glas pienk sjampanje in die lug op die maat van Mariah Carey het net 'n gebreekte klokglas oorgebly.
Januarie is hier met sy ekstra dag en ek sal my ná die gefuif moet navigeer deur dit wat oorgebly het – die finansiële gebakte pere. Dit lyk of al uitweg die kombinasie van 'n glas vodka en Chaka Khan as klankbaan kan wees, maar miskien lê die oplossing in die herlees van Jan Rabie se Paryse dagboek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE TYD VAN WIK EN WEEG
’n Bankrotpoeding vir die Sestigers
Met 'n soet sousie en 'n gedig in die bed kan enigeen soos 'n miljoenêr voel, skryf HENK SERFONTEIN.
Deel
DIS 'n moeilike Januarie. Ek voel lus en skilder 'n vaas met die geraamte van 'n verdroogde krismisroos en noem dit “Babelas Stillewe". Dit kan gelyktydig absurd en surrealisties wees en die eksistensiële krisis vergestalt wat ons aan die begin jaar ervaar.
Die ligte Kers-pavlova het my swaarder gelaat. Van die rondswaai van 'n glas pienk sjampanje in die lug op die maat van Mariah Carey het net 'n gebreekte klokglas oorgebly.
Januarie is hier met sy ekstra dag en ek sal my ná die gefuif moet navigeer deur dit wat oorgebly het – die finansiële gebakte pere. Dit lyk of al uitweg die kombinasie van 'n glas vodka en Chaka Khan as klankbaan kan wees, maar miskien lê die oplossing in die herlees van Jan Rabie se Paryse dagboek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Stolslaai vir ’n tante met groot hare
Stop en haal vrylik asem in ’n opskiet-tuin
Volmaanbrode vir Vermaaklikheid
Een-tot-een-teater – is jy dapper genoeg?
Deel
-
Deel
Henk Serfontein
Skrywer en kunstenaarHenk Serfontein is 'n visuele kunstenaar wat skryf oor populêre kultuur, Afrikaanse digkuns, retro kos, mense en kuns.