ANTWOORD: Ek stel voor jy gaan na die naaste hospitaal en vra hulle moet X-strale neem. Vra die dokter om jou te wys waar jou lewer, niere en longe is. Jou vel hoef die dokter seker nie uit te wys nie?
Tesame detoks, oftewel ontgif, al hierdie wonderlike organe jou liggaam daagliks, week in en week uit.
Hoekom mense steeds aan die mite van detoksdiëte glo, gegewe dat selfs die mees bolangse studie van die liggaam bewys dat dit snert is, is een van die geheimenisse van ons tyd. (Die sosiale media versprei egter grille en giere vinniger as voëlgriep!)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.