Pap en vleis en waatlemoen met skop

KOS EN KOSMOS

Pap en vleis en waatlemoen met skop

’n Verlange uit die ver wêreld na mieliepap bring FREDERIK DE JAGER by pap en vleis en groengoed wat daarmee saamgaan.

DIE wêreld was rondom plat so ver jy kan sien. Die Flat Earth Society sou daar bewys kon soek vir sy geografie. In ’n goeie jaar het die mielies tot die langste man verdwerg.

Daar, in wat destyds die Wes-Transvaal geheet het, die geweste van stof- en donderstorms, het ouma Polla gepraat van ’n ver, ver land van sagte reën waar blou berge hemel toe opstoot en water oor die kranse afstort. Daardie land se naam was Die Kolonie.

Fast forward ’n hele paar dekades en die uwe is ingetrou in ’n familie so Bolands soos wit gewels en kabbelende waterstroompies. En Bolanders eet anders...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.