Koningskos of peasantkos: Aartappels én brood is ’n weelde

KOS EN KOSMOS

Koningskos of peasantkos: Aartappels én brood is ’n weelde

Jy kan ’n aartappel help om nuwe vriende te maak, en FREDERIK DE JAGER stel ’n sop, kluitjies en ’n brood voor.

AS jy op ’n oggend teen die einde van 1923 in Berlyn afgestap het bakkery toe om brood te koop, het jy probleme opgetel. Die vorige jaar het ’n brood 160 mark gekos. Nou het dit 200 biljoen gekos, en steeds meer. Die kruiwavrag 1,000-mark-note waarmee jy jou brood wou betaal, was waardeloos teen die tyd dat jy die bakkery bereik het.

Wat het dit met kos te doen? Awerie Plessie, ’n man met bottelbodems vir brilglase en ’n wiki-brein, het dit op universiteit só verduidelik: Toe handel in geld in duie stort, het mense teruggeval op ruilhandel, ’n veel akkurater bepaler van waarde. Een aartappel, sê Awerie, vul só ’n groot holte in jou maag, en wat is jy bereid om daarvoor te ruil? ’n Appel? ’n Paar varkpootjies? Jou pa se horlosie?

Ek mik hiermee na brood en aartappels...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.