‘Pappa Bederf’ en nog eiervrugdisse met lieflike name

KOS EN KOSMOS

‘Pappa Bederf’ en nog eiervrugdisse met lieflike name

Die veelsydige eiervrug ken sy einde nie, en FREDERIK DE JAGER gaan haal nog geregte uit Turkye en Griekeland.

EK het verlede jaar hier aangegaan oor die eiervrug en stories aangedra van sultans en imams en geregte wat hul naam dra. Maar dié vrug is nog lank nie uitgeput nie. Sy is nie eens uitasem nie.

Hierdie tyd van die jaar in die geliefde land lê dié uitgeswelde heilsaamheid die laaie van die groentewinkels vol en gloei in hul Nubiese vel van innerlike oortuiging. Jy kan jou hande nie van hulle afhou nie. En as jy geaai het, moet jy koop, en as jy gekoop het, moet jy maak, en as jy wil maak, het ek vir jou nog ’n plan of drie.

Die Turke het ’n plan of honderd. Hulle het meer eiervruggeregte as wat hul president bose planne het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.