Grondboontjiebotterpap
Ek het grootgeword met bakke warm mieliepap met botter en suiker, en dis trooskos na aan my hart. Hier het ek dit met grondboontjiebotter gedokter, nog ’n heerlike manier om dit te geniet. Dis ekstra romerig en gepak met proteïen.
Genoeg vir 2
Gaarmaaktyd: 20 minute..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.