“DIT het só begin”, is een van die beroemdste eerste sinne in die Franse letterkunde, geskep deur daardie ou duiwel Céline in sy reis na die einde van die nag.
Ça a débuté comme ça.
Dis die frase wat in my verwarde gemoed blom terwyl ek laas Sondag op die lughawe van Istanbul vasgekeer was...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Marita se uitgebreide boekfamilie