Ma se kos: Maar kan jy dit eet?!

EK'S NIE BAIE HONGER NIE

Ma se kos: Maar kan jy dit eet?!

Ons het almal êrens in ons verlede al 'n dis raakgeëet wat ons met groen kiewe en nagmerries gelaat het. MADELEINE BARNARD stik effens in gruwel-kosmodes en die grilkos wat ons ma's met liefde opgedis het.

BILTONGBOLLETJIES. Dis iets wat aan die uitgerafelde rande van my koshorries rondhang. Blokkies witbrood gesmeer met 'n pappery van margarien en Marmite en gerol in verpoeierde biltong. Nie te onaardig vir die eetslag nie, solank jy nie die een is wat die margarien-en-Marmite-pappery moes meng en smeer nie.

Kosmodes kom, kosmodes gaan. En sommmige kosmodes laat ons hare orent staan. Omdat kos so 'n intens persoonlike ervaring is, steek die voorkoms en smaak daarvan vir ewig vas in ons geheue. Om goeie redes (ek sal nooit my Ma se hoenderkerrie vergeet nie) en ook slegtes. Soos die biltongbolletjies.

Met pietersielie, ja!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.