Die onskuldige plesiere van blikkieskos

KOSKAS

Die onskuldige plesiere van blikkieskos

Jy’t laas so baie blikkies in jou trollie gehad voor ’n Voortrekkerkamp, maar hoe gaan jy dié rykdom vir die volgende 21 dae in lekker etes omskep? ANNELIZE VISSER trek die bliksnyer nader en maak kekerertjie-en-perske-kerrie. Daarna is daar geen keer aan haar nie …

JY BENODIG: een blik kekerertjies, een blik perskes en een blik tamaties.

Spoel die kekerertjies goed af, bedek met koue water, verhit tot kookpunt en laat prut vir 10 minute tot sag.

Kap ’n klein ui en twee vet knoffeltoontjies fyn, en braai dit in ’n bietjie olie saam met ’n knippie gedroogde rissievlokkies en ’n teelepel komyn...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X