Bosbessie-en-spesery-Paasbolletjies
500 g meel
75 g strooisuiker
1 e gemengde speserye
1 t fyn kardamom
2 t fyn kaneel
10 g sout
fyngerasperde skil van 1 suurlemoen
10 g kitsgits
40 g ongesoute botter
5 mℓ vanieljeboonpasta
300 mℓ melk
1 eier
125 g sultanas
125 g gedroogde bosbessies
Vir die kruis bo-op die bolletjies
75 g meel
100 mℓ water..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.