Sewe lesse wat jy leer as jy van ’n krans spring

DANKIE VIR DIE ADRENALIEN

Sewe lesse wat jy leer as jy van ’n krans spring

In hierdie vreemde tyd voel dit vir baie mense asof hulle op die randjie van ’n afgrond staan. Met haar toerismebesigheid wat tot stilstand knars, dink MARCHELLE VAN ZYL terug aan die lesse wat sy geleer het toe sy op die rand van ’n regte afgrond gestaan het en kyk sy hoe adrenalien-aktiwiteite kan sin gee aan die sinlose.

“UN.” Een.

Dis flíppen hoog. Dit lyk nie so hoog van daar onder af nie, maar die water lyk baie ver.

“Deux ...” Twee...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X